ek sê my sê, want ek het die t-shirt gekoop, verdomp!
NB my webwerf is nog onder konstruksie, maar snuffel gerus solank rond

As ek dit in 'n neute dop saamvat, sal jy met my saamstem dat ek 'n vol lewe gehad het. Vol uiteenlopende ervarings en ondervindings. Ek was wit genoeg om diensplig te doen, maar te wit vir regstellende aksie. Ek was al met 'n man en 'n vrou getroud, en van albei weer geskei. Linkshandig en Gay. Kry jy die prentjie?
mans is soos rooiwyn...........
soos die jare na 1963 verby gegaan het, het my gesig ook verander.... maar nie een plooitjie is bekom sonder 'n vreemde draai van die lewe nie. oordeel maar self ......


This free website was made using Yola.
No HTML skills required. Build your website in minutes.
Go to www.yola.com and sign up today!
Make a free website with Yola
